Valke soek verdagtes wat twee polisielede skiet
Loading player...
Geen arrestasies is nog gemaak na twee polisiebeamptes Maandag in Tonga geskiet en gewond is nie.
Volgens die Valke was die lede op ‘n roetine patrollie toe hulle verby ‘n sake-onderneming ry waar 'n rooftog onderweg was.
Die verdagtes het op hulle begin skiet en ‘n skietgeveg het uitgebreek.
Geen arrestasies is nog gemaak nie. Enigiemand met inligting is gevra om die ondersoek-beamptes te kontak by 082-300-8315 of 072-195-0185