Vlammies op pad na nasionale wetenskap-ekspo
Loading player...
Hoërskool Bergvlam se jong wetenskaplikes is genooi om in Oktober aan die nasionale Tritech-ekspo deel te gaan neem.
Die “Vlammie’s Cradle”-span bestaan uit Brian Magagula, Esther Ukpe, Jeff Simango, Nosipho Mampho en Pfumani Khoza.
Pfumani sê hulle is ‘n span wat soos ‘n masjien saamwerk.
As deel van die streeksuitdunne moes hulle roomys maak.
Pfumani verduidelik hoe.