Geen meer voorbrande nie, sê Lefpa
Loading player...
Die Lowveld & Escarpment Fire Protection Association sê geen verdere voorbande mag meer gemaak word nie, omdat die brandgevaar baie hoog is hierdie tyd van die jaar.
Volgens André Scheepers van Lefpa is alle beskikbare hulpbronne en spanne op gereedheid.
Lefpa raai mense aan om eerder te wag tot ten minste middel Oktober, waneer die reënseisoen weer aanbreek.