Gesondheidsminister besoek inentingslokale in Ehlanzeni
Loading player...
Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, sê hy verwag dat hulle hierdie week nog kan begin om mense ouer as 18 jaar teen Covid-19 in te ent.
Hy was vandag op besoek aan inentingslokale in Ehlanzeni saam met premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, en LUR vir gesondheid, Sasekani Manzini.
Phaahla sê die inenting moet met mobiele klinieke na die mense geneem word.