
Podlitiek: Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas
Loading player...
In die week se episode van Podlitiek word daar gesels oor pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie, die nuwe drempel vir kragopwekking en die Taliban se oorname in Afghanistan.