
Lefpa voer beheerde brand uit in Mbombela
Loading player...
Dankie vir almal se oproepe oor die brand in die vlei tussen Town Lodge en Hoërskool Bergvlam. Dit is ‘n beheerde brand wat uitgevoer word deur die Lowveld & Escarpment Fire Protection Association (Lefpa). André Scheepers sê dis ‘n skoonmaakaksie vir sekuriteitsdoeleindes. Dit behoort teen 13:00 afgehandel te wees.