Laeveld sekerheidsmaatskappye op hoë gereedheid vir enige onlus
Loading player...
Plaaslike sekuriteitsmaatskappye is op hoë gereedheid vir enige onluste wat Maandag kop uit mag steek.
Private maatskappye werk saam met die polisie en burgerlike organisasies om gereed te wees sou enigiets kop uitsteek.
Hulle sal reeds môre hul sigbaarheid verhoog en vanaf vroeg Maandagoggend toegangspaaie na Laeveldse dorpe patrolleer.