Kaalgat Karel September uiteindelik in teaters
Loading player...
Plaaslike akteur Francois Jacobs se jongste rolprent, Kaalgat Karel, sal volgende maand, op Erfenisdag, uiteindelik in Suid-Afrikaanse teaters begin draai.
Hierdie Laevelder speel die hoofrol van Karel, 'n kaalnaeler, in 'n produksie wat reeds verskeie pryse oorsee ingepalm het.
Die flim se uitreiking is weens die pandemie en inperkingsregulasies vertraag. Jacobs beloof egter dit is vermaak geskik vir die hele gesin.