Oponthoud van vragmotors by grens nou aan Ressano Garcia se kant
Loading player...
Die ry vragmotors wat langs die N4 op pad na die Lebombo-grenspos geparkeer is, het teen vanoggend van sowat 30 na 10 kilometer gekrimp.
Obed Maditsi, die grenspos se bestuurder, die staking van gefrustreerde vragmotor-bestuurders is gisteroggend stopgesit.
Daar is egter nou 'n oponthoud aan die Ressano Garcia-kant van die grens.