
Sade Van Genade episode 61
Loading player...
Katja en Charles is opgewonde oor die sukses van die skoenwinkel en hy wil net groter gaan. Katja is minder optimisties terwyl hulle na die nuwe huis en grond in die Vrystaat kyk.