Inskrywings vir die naweek se Malelane Toyota Enduro sluit vandag
Loading player...
Inskrywings vir Saterdag se Malelane Toyota Enduro sluit vandag om 17:00.
Dit is die vierde van sewe rondtes van die Laeveld-reeks. Vanjaar word dit by ‘n nuwe venue aangebied.
Dit bied ook vermaak vir die hele gesin waarvoor toegang gratis is. Besoek Tagtime.co.za om in te skryf.