Eskom se jong wetenskaplikes vir Mpumalanga aangewys
Loading player...
Die Mpumalanga-wenners van Eskom se ekspo vir jong wetenskaplikes is die naweek aangekondig.
Die Laeveld het twee groot wenners opgelewer.
Sphumelele Magagula, ‘n matrikulant van Suikerland Sekondêr in Malalane, het ‘n goue medalje gewen asook die kategorie vir ingenieurswese en ‘n spesiale toekenning vir beste ontwikkeling.
Kabelo Maimane en Shaun Makhobo, beide in graad 11 in Mashishing Sekondêr, het saam die spesiale toekenning vir beste innovering huis toe geneem.