Tour de Rob hierdie Saterdag vir leerlinge in nood
Loading player...
Onderwysers en beheerliggaam-lede van Hoërskool Rob Ferreira hou Saterdag weer hul jaarlikse fondsinsameling.
Hulle poog om saam 700 kilometer af te lê op fietse en per voet ten bate van leerlinge in die skool wat finansieël swaarkry.
Ouers en lede van die publiek kan skenkings maak of elke deelnemer per kilometer borg.
Om betrokke te raak, kontak loanette@gmail.com.