
LUR sê gemeenskappe moet saam hul skole beskerm
Loading player...
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het vandag Sibambisene Primary in Daantjie, Mbombela, besoek waar ‘n sekuriteitswag Vrydag deur rowers doogemaak is.
Die 59-jarige Philemon Joseph Zitha is die derde sekerheidswag wat op so ‘n wyse vermoor word.
Ses skootrekenaars is by die skool gesteel.
Die 59-jarige Philemon Joseph Zitha is die derde sekerheidswag wat op so ‘n wyse vermoor word.
Ses skootrekenaars is by die skool gesteel.