Machadodorp-wisselaar op N4 amptelik geopen
Loading player...
Die nuwe Machadodorp-wisselaar op die N4 is vanoggend amptelik geopen.
LUR vir openbare werke, Mohita Latchminarain, sowel as amptenare van Emakhazeni-munisipaliteit en Sanral het die geleentheid bygewoon.
TRAC se uitvoerende hoof, Alex van Niekerk, sê die toename in verkeer op die pad het die opgradering genoodsaak.
Dit maak die pad vinniger en beduidend veiliger.
Die pad is veral belangrik omdat dit deel vorm van die Maputo ontwikkelingsroete en ekonomiese groei ondersteun.