LUR besoek Hoërskool Sybrand Van Niekerk na beweerde boelie-voorval
Loading player...
LUR vir onderwys in Mpumalanga het gister Hoërskool Sybrand Van Niekerk in Sabie besoek na ‘n beweerde boelie-voorval vroeër die week.
Bonakele Majuba het alle vorme van geweld en boeliegedrag veroordeel. Hy het leerlinge en ouers aangemoedig om sulke voorvalle aan te meld sodat dit aangespreek kan word.
‘n Bestuursplan is opgestel om die oorsake van die voorval te bepaal.
Departementele woordvoerder, Gerald Sambo: