Solidariteit se Kantoorkampioen vir 2021 aangewys
Loading player...
Hoërskool Nelspruit se ontvangsdame, Theresa de Wet, is as Solidariteit se Kantoorkampioen vir 2021 aangewys.
Die Gilde vir Kantoorpraktisyns se gala-aand is verlede week deur die top 25 kandidate in die land bygewoon.
Marisa Engelbrecht, Solidariteit se sektorhoof van die beroepsgilde, sê dit het ten doel om erkenning aan adminstrasiepersoneel in die werksplek te gee.
De Wet sê dit is ‘n baie groot eer.