Vroue samel duisende rande in vir sanitêre ware

Loading player...
Retha Ingenbleek van Spar het telefonies met Maroela Media gesels oor die sukses van die Spar Women’s Virtual Challenge en die reusebedrag wat deelnemers stil-stil vir die liefdadigheidsprojek van vanjaar se uitdaging ingesamel het.
10 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min