‘Begrond’ wys daar is hoop, selfs in donkerste tye

Loading player...
‘Begrond’, uit die pen van dr. Dirk Hermann, is ʼn aangrypende verhaal oor ʼn plaasmoord in Suid-Afrika wat die jong Faan Venter, sy familie en die gemeenskap tot in hul fondamente skud. Jy kan hier na die volledige enkelradiodrama luister.
15 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min