Neil Somers roer hartsnare met nuwe musiek

Loading player...
Neil Somers het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Anja van der Merwe gesels oor die inspirasie agter sy nuwe enkelsnit, “Jy is water”, wat pas uitgereik is.
16 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min