Hoop vir die Midde-Ooste

Loading player...
Geopende Deure fokus op die Midde-Ooste met ʼn spesiale veldtog genaamd "Hoop vir die Midde-Ooste". Volgens Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, wil die organisasie bewusmaking skep oor die vervolging van Christene in die Midde-Ooste. Vicky het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels en verduidelik hoe jy vervolgde Christene in dié streek kan ondersteun.
16 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min