MTPA breek grond vir Blyderivier Skywalk
Loading player...
Die konstruksie van die God’s Window Skywalk is vanoggend amptelik geopen.
Bouwerk aan die toerisme-aantreklikheid op die Panorama-roete sal na verwagting in 2023 klaar wees.
Die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het die geleentheid bygewoon. Sy sê daar word gehoop dat die 900-meter hoë aantreklikheid meer besoekers na die area sal lok en toeriste langer in Mpumalanga sal laat vertoef.