
Francois Jacobs en Siv Ngesi gesels oor die fliek, 'Kaalgat Karel'.
Loading player...
'Kaalgat Karel' is die humoristiese verhaal van 'Karel Venter' (Francois Jacobs), - ’n dertigjarige kaalnaeler wat die ongewensde aandag wat sy aksies by sportgeleenthede kry geniet!