Jan Braai gesels met GROOTfm op Braaidag 2021

Loading player...
Jan Braai het in 2005 met die Nasionale Braaidag-inisiatief begin en sy doel is om 'n nasionale viering te skep deur die één aktiwiteit wat alle Suid -Afrikaners gemeen het, ongeag ras, taal, geslag of rykdom. Sy TV-reeks 'Jan Braai vir Erfenis' word sedert 2011 op kykNET aangebied en sy nasionale braaitoer word vinnig 'n groot hoogtepunt op die jaarlikse braaikalender.
24 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min