
Wêreld-hondsdolheiddag: Mense aangemoedig om diere in te ent
Loading player...
Vandag is wêreld-hondsdolheid-bewusmakingsdag en 'n plaaslike veearts sê voorkoming van die siekte is die beste verweer.
Dr. Christo Nortje van Van Wijkstraat-dierehospitaal in Mbombela sê dit is baie algemeen én noodlottig vir mense en diere.
Dr. Christo Nortje van Van Wijkstraat-dierehospitaal in Mbombela sê dit is baie algemeen én noodlottig vir mense en diere.