Lunch Punch: Luan Jacobs & Su-an Müller-Marais gesels oor Begrond die film en enkel-radiodrama

Loading player...
Nie net is dr. Dirk Hermann se boek 'Begrond' in 'n enkeldrama vir radio verwerk nie, dis ook in 'n fliek omskep. Luan Jacobs is in die film te sien, hy speel ook saam met Su-an Müller-Marais in die radiodrama. Hulle twee kuier in die ateljee om te gesels oor die tema van die verhaal wat onder andere handel oor die Anglo Boereoorlog asook plaasmoorde in Suid-Afrika.
30 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min