ATKV-kuieraand maak terugkeer na grendeltydperk
Loading player...
Die plaaslike ATKV se gereelde kuieraande maak aan die einde van Oktober 'n terugkeer na die grendeltydperk.
Die organisasie bevorder die taal en sal op 30 Oktober saamkuier by Mbombela-stadion.
Ondervoorsitter, Anita Hitge, verduidelik dat hulle nou eers die datum kon vasstel, weens die onsekerheid wat geheers het oor die verskillende vlakke van inperking.