Lunch Punch: Patricia Lewis is terug!

Loading player...
Jy weet jy het dit gemaak as jou naam op 'n '30 Seconds' algemene kennis kaartjie verskyn... Die blonde bom van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, Patricia Lewis, gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito. Hulle praat nie net oor haar nuwe vrystelling in 11 jaar nie, maar fokus ook op 'n paar ander aspekte wat soos mylpale in haar persoonlike lewe en loopbaan uitstaan.
5 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min