Menseregtekommissie ondersoek tekort aan medisyne
Loading player...
Die Menseregtekommissie het hul ondersoek na tekorte aan medikasie by klinieke en hospitale in Mpumalanga begin.
Volgens die DA se Jane Sithole, wat die MRK in dié verband genader het, word kan pasiënte soms nie eens anti-biotika of Panadaos by Kanyamazane-kliniek en Themba-hospitaal kry nie.
Sy sê verder die Openbare Beskermer se onlangse bevinding dat ‘n tekort aan instandhoudingswerk dienste by Themba ernstig belemmer, hul jarelange klagte oor die swak toestand van gesondheidsfasiliteite regverdig.