Datums bepaal vir Sabie Experience
Loading player...
Die jaarlikse Sabie Experience vind vanjaar weer later as gewoonlik, in November, plaas.
Dié drie-dag-lange bergfiets-wedren is van die vierde tot die sesde van volgende maand in en om Sabie.
Organiseerder, Denzil Lawrie, sê vanjaar word inskrywings tot 300 fietsryers beperk.