Help om te stem vir die Champions-span
Loading player...
Die publiek is genooi om te stem vir hul gunsteling rugbyspelers om ingesluit te word in die saamgestelde span vir die Champions-wedstryd.
Die span vir die wedstryd teen Kenia op 6 November sal heeltemal deur die publiek se stemme gekies word.
Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, het 'n beroep op Laevelders gedoen om hul plaaslike spelers te ondersteun deur te stem.