
Goudpan-kampioenskappe skop af in Pelgrimsrus
Loading player...
Die nasionale Goudpan-kampioenskappe skop vandag in Pelrgrimsrus af. Sanjay Singh van die departement kultuur, sport en ontspanning sê hoewel 2-duisend mense buitemuurs mag byeenkom, word toeskouers ongelukkig steeds nie toegelaat nie.
Dit is egter vir hulle belangrik om die erfenis-aktiwiteit voort te sit.
Die dorp sal in 2023 ook die Goudpan-wêreldkampioenskappe aanbied.
Dit is egter vir hulle belangrik om die erfenis-aktiwiteit voort te sit.
Die dorp sal in 2023 ook die Goudpan-wêreldkampioenskappe aanbied.