Poskantoor beoog om geslote Laeveldse kantore te heropen
Loading player...
Die Poskantoor sê hulle is steeds in onderhandelinge om die vier poskantore in die Laeveld wat toe is, te heropen.
Komatipoort, Sonpark, Steiltes en West Acres is gesluit weens dispute met die gebou-eienaars oor agterstallige huurgeld.
Johan Kruger verduidelik dat die vier maande van die grendeltydperk wat hulle basies geen inkomste verdien het nie, hul kontantvloei erg benadeel het. Hy voeg by dat hulle nog nie herstel het nie.