Mpumalanga teiken 83-persent slaagsyfer
Loading player...
Mpumalanga se onderwysdepartement mik vir ‘n slaagsyfer van 83-persent in vanjaar se matriek eindeksamen.
LUR Bonakele Majuba het vanoggend die provinsie se gereedheid vir die eksamens bespreek.
‘n Totaal van 69-duisend-260 graad 12 leerlinge sal oor twee weke in Mpumalanga met hul eindeksamen begin.
Majuba sê al die kandidate sal op 22 Oktober ‘n goeie-gedragskode onderteken.
Die uitslae sal op 21 Januarie bekend gemaak word.