
#DieGROOTBrekfis Wikus Botma - Brannewynlippe
Loading player...
Wikus Botha is 'n nuwe opkomende kunstenaar wat onlangs 'n platekontrak losgeslaan het en beloof alreeds om nog 'n GROOT naam te word in die musiekbedryf!! Ons het vanoggend sy eerste enkelsnit "Brannewynlippe" ook vir die eerste keer gespeel. Luister gerus weer hier na die onderhoud met Ruben en Jen.

