Universiteit van Mpumalanga bied vanaf 2022 doktorsgrade
Loading player...
Die Universiteit van Mpumalanga sal vanaf volgende jaar vir die eerste keer doktorsgrade aanbied.
Kommunikasiehoof, Tlangelani Ubisi, sê hulle sal in totaal 44 kwalifikasies bied – op van die drie waarmee die universiteit in 2014 begin het.
Die doktorsgrade sal in landbou sowel as ontwikkelingstudies wees.
Ubisi sê die Universiteit het met rasse skrede gegroei in die diversiteit van hul aanbieding.