Al hoe meer jonger kinders het angs
Loading player...
Kenners in die veld sien toenemend dat jonger kinders tussen nege en 13 jaar oud sielkundige hulp benodig vir angs.
Jozelle Grobbelaar, adjunkhoof van leerdersake by Penryn College, sê die fokus was histories op ouer kinders wat die einde van hul skoolloopbane bereik.
Sy sê dit is egter op alle ouderdomme van toepassing en die Covid-pandemie het dinge bemoeilik omdat hulle nou boonop meer geisoleerd is.