App gee bekommerde ouers nog ’n lagie sekuriteit

Loading player...
Rachelle Best, uitvoerende hoof en stigter van die FYI Play It Safe‑app, het met Maroela Media gesels oor die app. Sy vertel waarom sy die app ontwikkel het en gee nog raad oor hoe ouers hul kinders en tieners aanlyn kan beskerm.
22 Oct 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min