
Care for Wild se Oz kry land se eerste CT-skandering
Loading player...
Care for Wild se Oz, 'n sesjarige renosterwesie, was verlede week die proefkonyn waarop die eerste CT-skandering op 'n lewendige, volwasse renoster uitgevoer is, in die land.
Petronel Nieuwoudt verduidelik wat dit so belangrik maak.
Petronel Nieuwoudt verduidelik wat dit so belangrik maak.