#DieGROOTBrekfis Legendariese Gert van Tonder

Loading player...
Gert van Tonder het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor sy afgelope 60 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, sy 80-jaar viering, Groep 2 se loopbaan, Wielie Walie, Sarel Seemonster en ook sy splinternuwe enkelsnit, "Dis Mooi", wat onlangs vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes