Mpumalanga LUR vol vertroue beurtkrag sal nie met eindeksamen inmeng
Loading player...
Die matriekeindeksamen het vanoggend afgeskop.
LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het dit by Skhila Sekondêr in Mashishing bygewoon.
Die 69 260 voltydse leerlinge wat vanjaar die eksamen in die provinsie skryf is die hoogste ooit.
Majuba sê sy is vol vertroue dat beurtkrag nie met die eksamen in sal meng nie.