Zantie Swanepoel - 27 Okt 2021 - Abide in Love

Loading player...
As wat uit my straal, nie lekker is vir ander mense nie, dan beteken dit ek 'abide' nie in God soos ek moet nie.
Zante vertel 'n pragtige storie oor 'n ma en die baba binne haar...
27 Oct 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min