Alles wat jy van die verkiesing moet weet
Loading player...
As jy vooraf geregistreer het om 'n spesiale stem uit te bring, gebeur dit hierdie naweek.
Onthou in 'n plaaslike verkiesing moet jy stem by die stemlokaal waar jy geregistreer is.
Teecee Chembeni van die OVK vertel ons meer.