ProLife vier hul 10de verjaarsdag
Loading player...
ProLife Pet Rescue in Mbombela vier vanjaar hul 10de verjaarsdag.
Saterdag word groot makietie gehou en die publiek is genooi om die honde en katte in hul sorg 'n bietjie te kom bederf.
November is ook "Neem 'n ouer troeteldier aan"-maand. ProLife se stigter, Karen Erasmus, verduidelik hoekom sy persoonlik ook ouer diere verkies.