
Lunch Punch: Die nuwe Gladiators is hier! Hercules & Adira kuier in die ateljee
Loading player...
Die 'nuwe genarasie' Gladiators het in die ateljee kom kuier. Hercules en Adira gee vir Francois 'n moeilike tyd, maar vertel ook van hul anti-boelie veldtog en verduidelik hoe hulle 'n verskil wil maak, veral onder die jongmense van ons land.