Drie verdagtes gesoek wat op polisie skiet
Loading player...
Die polisie is op soek na drie verdagtes wat om ongeveer 1-uur vanoggend by 'n kroeg in Tonga ingebreek het.
Die mans, gewapen met 'n geweer en handwapens, het op die polisielede op die toneel geskiet. Hulle het teruggevuur.
Brigadier Selvy Mohlala sê hulle glo dat ten minste een van die aanvallers gewond is.
Die publiek is gevra vir inligting.