Ontmoet Huisgenoot se nuwe troostante Irma de Klerk

Loading player...
'Vir Die Voëls' is 'n Afrikaanse-fliek wat die liefdesverhaal vertel van Irma en Sampie de Klerk. In 2019 is haar geliefde Sampie aan 'n hartaanval oorlede. Irma troos en gee nou raad aan mense as Huisgenoot se nuwe troostante.
8 Nov 2021 11AM English South Africa Daily News · Society & Culture

Other recent episodes