
#04 Kunsmatige intelligensie in die Landbou | Jannie Willemse
Loading player...
Jannie Willemse, AECI Plant Health besigheids ontwikkelings bestuurder, praat oor kunsmatige intelligensie in die Landbou.
Wat doen AECI Plant Health op hierdie gebied in die landbou.
Die SupPlant sisteem praat met plante en bome om die water behoefte te bepaal.
Wat doen AECI Plant Health op hierdie gebied in die landbou.
Die SupPlant sisteem praat met plante en bome om die water behoefte te bepaal.