Lunch Punch: Larissa Bester & Lané Bronkhorst oor SterStatus 2021

Loading player...
Een van SterStatus se hoofdoelle is om vrouebemagtiging te bevorder, maar ook om jong vroue 'n voet in die deur in die vermaaklikheidsbedryf te gee. Hierdie jaar se algehele wenner, Larissa Bester en liefdadigheidswenner, Lané Bronkhorst gesels met Francois oor hulle ondervinding as deelnemers wat as wenners uit die styd getree het. Asook hulle toekomsplanne vir die pad vorentoe.
3 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min