Luister: Irene-Louise sing dansvloere, treffersparades aan die brand

Loading player...
“Ek het nou al baie vertonings in my lewe gedoen en gesien hoe mense my musiek geniet, maar as ek begin met die lirieke ‘maak jou veters vas’ gaan mense absoluut mal.”
11 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min